SA Hunter/Jagter

HERLAAIPOTPOURRI – DEEL 25

Hoe meer antwoorde, hoe meer vrae en hoe dieper en wyer moet na nog antwoorde gesoek word. Kom ons hoop ons kom nooit by al die antwoorde uit nie, anders sal ons niks hê om na te streef nie.

VRAAG:

Ek heg ’n foto aan van ou .303-patrone wat ’n groenerige neerslag toon en waarvan die doppe lyk of daar ook ’n roeserigheid aangepak het. Kan ek die aanpaksel verwyder en die patrone gebruik?

KASSIE SE KOMMENTAAR:

’n Mens kan enigiets doen, maar of jy dit behoort te doen is ’n ander saak. As daar ’n groenerige aanpaksel is, dui dit op moontlike oksidering van die koper. In wese beteken dit dat die metaal op daardie plekke verswak kan wees as gevolg van oksidering, wat die gebruik van daardie ammunisie potensieel gevaarlik en dus ongewens maak. Die aanpaksel, wat in hierdie geval duidelik onderskeibaar is van los vuilis soos modder of ghries, dui ook op erge verwering van die dop en ook die slagdoppie. Die ammunisie behoort glad nie gebruik te

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter1 min read
SA Hunter/Jagter
TYDSKRIF-NAVRAE 084-554-0611 (kantoorure) WEBTUISTE www.sajagterhunter.com LEDE-NAVRAE 012-808-9300/082-848-8547 REDAKSIE WAARNEMENDE REDAKTEUR Fred Camphor PRODUKSIEREDAKTEUR Elfriede Ainslie (Taalversorging) KUNSREDAKTEUR Marthie van
SA Hunter/Jagter4 min read
Uit Die Blou Van Onse Hemel
Toe ek kind was, het daar in elke respektabele plaashuis ’n lugfoto ge-hang. So ’n skuins skoot oor die werf, met die woonhuis en die hoenderhok en die waenhuis en ’n paar omliggende lande. In swart en wit geneem, en agterna met die hand ingekleur om
SA Hunter/Jagter6 min read
The Covid Project
I have been tinkering with the workings of firearms for as long as I can remember – much of it without my dad’s knowledge of the fact that I had made a key for his safe! This systematically developed into an eye for perfection and trying to fill the

Related