Kamp en Karavaan

JURGENS Penta 138 GS

Vandat die nuwe prototipe, Jurgens Penta, laat verlede jaar op die toneel verskyn het, was ek gretig om een te kry om te resenseer. Die ouer model was baie lank (dit voel soos dekades) 'n gunsteling. Om eerlik te wees, dis moontlik omdat dit baie beperkte opposisie gehad het vir die nommer een posisie. Trouens die oorspronklike Penta was so lank op die toneel dat dit vir seker die maatstaf sal wees waaraan alle toekomstige Pentas gemeet sal word.

Julle kan my hier korrigeer, maar tussen die oorspronklike en die 138, is die Penta 135 GS bekendgestel, met die GS wat verwys het na die grys en silwer kleur. Die 135 GS is nie goed ontvang nie, en is aan die einde van 2019 met die

You’re reading a preview, subscribe to read more.