THE HITCHING POST
Dec 14, 2020
2 minutes
Ek is ’n wit, Afrikaanssprekende boer en hou van al die groen om my. My sterreteken is Boogskutter en ek is 52 jaar oud, maar voel steeds soos ’n 18-jarige. Ek was vir 21 jaar getroud, het saamgebly met ’n vrou vir agt jaar, en is die afgelope vier jaar enkellopend. Tuinbou is een van my laaste en heel beste keer wees. Dames van 32 jaar of ouer kan aan my skryf.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days