SA Hunter/Jagter

SNELVUUR

DERDE TROP LEEUS VERGIFTIG IN SUID-AFRIKA

’n Derde trop leeus is in November in Suid-Afrika vergiftig en opgesny vir muti. Die voorval het plaasgevind by Menno Parsons se Sunward Ranch naby Brits in Noordwes. Die leeus, een mannetjie en vier wyfies, is eers vergiftig deur middel van vergiftigde hoenderkarkasse, en daarna is die leeus se kloue en kake verwyder.

Die voorval volg kort op die hakke van twee soortgelyke, onlangse insidente. Die eerste insident het op 25 Oktober 2019 plaasgevind by die bekende Rietvlei-natuurreservaat oos van Pretoria, waartydens vier leeus op soortgelyke wyse doodgemaak is. ’n Volgende insident het hierna by die Chameleon Village Leeupark in Hartbeespoort plaasgevind. Tydens hierdie voorval

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter1 min read
Bokspog
GEBORG DEUR: Stevenson Hamilton Die wenner van hierdie maand se Bokspog, Ettiene Erasmus, wen ’n produk beskikbaar op Stevenson Hamilton se webtuiste www.stevenson-hamilton.co.za ter waarde van R1 000. Baie geluk, Ettiene! Om jou prys te eis, stu
SA Hunter/Jagter4 min read
Slagdoppies Watter Om Wanneer Te Gebruik
Theuns Lombard vra my verlede week hoe hy kan weet watter tipe slagdop-pie om saam met sy kruit en koeël in sy .30-06 te gebruik om die beste resultate te verkry. Hy wil ’n 165 grein Barnes TSX-koeël gebruik, saam met Lapua-doppe en Vihtavuori N550-d
SA Hunter/Jagter5 min read
Voorbereiding Vir Die Jagseisoen
Die belangrikste toerusting vir enige jag is kortliks ’n geweer, ammunisie, teleskoop, verkyker, jagskoene, messe en ’n skietstok. Die heel belangrikste hier-van is beslis jou geweer en/of selfs jou boog. As jy ’n jaar gelede jou geweer in die hoek v

Related Books & Audiobooks