Vous êtes sur la page 1sur 10

Sosiale Wetenskappe

Graad 7

Die wynbouproses

W.S. Nel
99244374
CTM 710
Volgende bladsy 13 Mei 2009
Bladverwysingskaart

Parstyd

Oestyd Veroudering

Verbouing Verpakking

Inleiding Statistiek
Wynbouproses
Roeteblad Bibliografie

Vorige skyfie

Volgende bladsy
Klik op die onderwerp van
jou keuse Woordbank
Die woordebank verklaar ‘n
onbekende woord Vitikultuur – Kweek van druiwe
vir wynbou
Keusekaart
Inleiding
Inleiding
Verbouing
Wyn is ‘n alkoholiese drankie wat gemaak word deur druiwe te laat gis.
Oestyd Ander vrugte en plante soos appels, kersies en rys word ook soms gebruik.

Parstyd Mense dink dat wyn per ongeluk ontdek is omdat druiwe al die nodige
bestanddele vir wyn bevat. Sure, suikers, tanniene, minerale en vitamines
Veroudering word in alle dele van druiwe gestoor.

Verpakking
Wyn word gekenmerk deur ‘n spesifieke kleur:
Statistiek - Wit,

Bibliografie - Pienk,
- Rooskleurig
Het jy al die nuwe woord geleer?
- Rooi
Navigasie
Die alkoholinhoud kan wissel van 10% tot 14%
Terug
Wynsoorte word ook in vier breë kategorieë ingedeel:
Roeteblad
- Tafelwyne
Volgende - Vonkelwyne soos byvoorbeelde sjampanje
Woordebank - Aromatiese wyne wat vrugte, plante en blomme bevat
- Gefortifiseerde wyne wat ‘n mengsel van tafelwyn en brandewyn is
Klik op die onderwerp van
jou keuse Woordbank
Die woordebank verklaar ‘n
onbekende woord Prieël – Wingerdstokke wat
regop gestut word
Keusekaart
Inleiding
Verbouing
Verbouing Grondbewerking
Die grond moet vooraf deeglik ontleed word om te bepaal watter
Oestyd
grondstowwe aangevul moet word. Die wingerdstokke word dan in die herfs
geplant sodat die stokke binne 6 tot 24 maande kan begin dra
Parstyd

Veroudering Besproeiing
Verpakking Wingerde het gereelde maar nie oormatige water nodig nie. Goed
gedreineerde grond verhoed dat die wortels te lank nat bly.
Statistiek

Bibliografie Bemesting
Die grondstowwe moet gereeld aangevul word deur organiese en
Het jy al die nuwe woord geleer?
anorganiese bemesting om gronduitputting te voorkom.
Navigasie
Prieëlbeheer
Terug
Die druiwestokke word met pale- en draadstrukture regop gelei om soveel
sonlig en lug te kan ontvang en om oes makliker te maak.
Roeteblad
Volgende Oorenting

Woordebank Steggies van verskillende soorte druiweranke word oorgeënt op rankstokke


wat alreeds gevestig is. Die verseker dat die ranke vinnig en baie druiwe
dra.
Klik op die onderwerp van
jou keuse Woordbank
Die woordebank verklaar ‘n
onbekende woord Kultivar – ‘n Soort druiwe
gekweek vir wynmakery of
Keusekaart rosyne
Inleiding
Oestyd
Verbouing
Druiwe word in die herfstyd geoes net wanneer daar ‘n goeie balans tussen
Oestyd die suiker- en suurgehalte in die druiwe is. Dit gebeur gewoonlik so tussen
Maart en begin Mei van elke jaar.
Parstyd
Die wynmeester bepaal die balans met behulp van ‘n refraktometerom te
Veroudering bepaal of die druiwe ryp genoeg is om te pluk.

Verpakking

Statistiek

Bibliografie

Het jy al die nuwe woord geleer?

Navigasie
Terug
Groot masjienerie word gebruik op moderne plase om die druiwe te pluk
maar baie boere verkies dat dit met die hand gedoen word om so min
Roeteblad
moontlik skade aan die druiwe aan te rig.
Volgende Die geoeste trosse druiwe word dan na skure vervoer waar die na die
parsmasjiene gestuur word om gepars te word.
Woordebank
Klik op die onderwerp van
jou keuse Woordbank
Die woordebank verklaar ‘n
onbekende woord Parskuip – ‘n Ommuurde put
waar druiwe in die Bybelse tyd
Keusekaart gepars is
Inleiding
Parstyd
Verbouing
Die druiwetrosse word eers in skeidingsmasjiene gegooi waar die takkies en
Oestyd druiwekorrels van mekaar geskei word.

Parstyd
Daarna word die korrels in baie groot palstieksakke gegooi wat weer binne-
Veroudering in groot staaltenks geplaas is. Daar word die korrels gepars. Dié geparste
sop, word “mos” genoem.
Verpakking

Statistiek
Die mos word dan na die kelders vervoer waar dit in tenks gestoor word vir
Bibliografie verdere verwerking.

Het jy al die nuwe woord geleer?

Navigasie
Terug
Roeteblad
Volgende
Woordebank
Klik op die onderwerp van
jou keuse Woordbank
Die woordebank verklaar ‘n
onbekende woord Sediment – Afsaksel van
vastestowwe in die wyn
Keusekaart
Inleiding
Veroudering
Verbouing

Oestyd
Sodra die mos by die kelders aanland, word dit gegis, afgeset, verhelder en
Parstyd gefiltreer. Na die filtreerproses, word die wyn in temperatuurgekontroleerde,
vlekvrye staaltenks of houtvate verouder.
Veroudering
Wit- en rooswyne neem een tot vier jaar terwyl rooiwyne tot solank as tien
Verpakking jaar neem om te verouder.

Statistiek Witwyne word vervaardig waar die druiwedoppe geskei word uit die mos en
die oorblywende mos in tenks gestoor word vir gisting.
Bibliografie
Rooiwyne word vervaardig waar die druiwedoppe saam in die mos in die
Het jy al die nuwe woord geleer? tenks vir gisting gestoor word.

Navigasie Tydens die gistingsproses, word gis by die mos gevoeg om die proses aan
te help om suiker in alkohol om te skakel. Rietsuiker kan ook bygevoeg
Terug word om die alkoholinhoud meer te maak.

Roeteblad Die gistingsproses kan sewe tot veertien dae duur na gelang van die soort
wyn wat gebottel gaan word.
Volgende
Woordebank
Klik op die onderwerp van
jou keuse Woordbank
Die woordebank verklaar ‘n KWV – Afkorting vir
onbekende woord “Koöperatiewe
Wynbouersvereniging van Suid-
Keusekaart Afrika”
Inleiding
Verpakking
Verbouing
Wyn kom in verskillende verpakkingshouers naamlik:
Oestyd
- Vlekvrye staaltenks
Parstyd - Houtvate

Veroudering - Plastiekhouers
- Kartonhouers uitgevoer met plastiek
Verpakking
- Glasbottels met kurkproppe of skroefdoppe
Statistiek

Bibliografie Vroeër jare is geglo dat kurk die beste proppe vir die seël van wyn is. Dit is
egter nie so nie en kurk word maar net tradisioneel gebruik vir dié doel.
Het jy al die nuwe woord geleer?

Navigasie Plastiekseëlmiddels word al meer gebruik omdat dit goedkoper word en


minder kurkbome in die slag bly.
Terug
Roeteblad
Volgende
Woordebank
Klik op die onderwerp van
jou keuse Woordbank
Die woordebank verklaar ‘n
onbekende woord Muskadel – Soort soetwyn

Keusekaart
Inleiding
Statistiek
Verbouing

Oestyd Worcester-distrik: Druiwe-oes 2008


Parstyd

Veroudering 250000

Verpakking
200000 207267
Statistiek 196740
179381
Bibliografie
150000
Tonnemaat

157025 Olifantsrivier
Robertson
Het jy al die nuwe woord geleer?
123499 Oranjerivier
119603
Navigasie 100000 Paarl
Stellenbosch
Malmesbury
Terug
50000
Roeteblad
Volgende 0
Distrikte
Woordebank
Klik op die onderwerp van
jou keuse Woordbank
Die woordebank verklaar ‘n
onbekende woord Enologie - Die studie van wyn
en wynmakery
Keusekaart
Inleiding
Bibliografie
Verbouing

Oestyd http://www.madehow.com/Volume-1/Wine.html

Parstyd http://stmarysjin.org.uk/HSW/bwinemaking.htm

Veroudering http://www.capegateway.gov.za/afr/directories/glossary/E

Verpakking http://en.wikipedia.org/wiki/Wine

Statistiek http://www.mieliestronk.com/wingerdvolhou.html
Bibliografie http://www.flickr.com/photos/two-wrongs/48461880/

Het jy al die nuwe woord geleer? http://www.wynsa.co.za/filemanager/Wynsa___woordeboek.pdf

Navigasie
Terug
Roeteblad
Volgende
Woordebank

Vous aimerez peut-être aussi