Vous êtes sur la page 1sur 10

MARILYN MONROE : FOTO IN ROU – JOAN HAMBIDGE

Candle In The Wind

Goodbye Norma Jean


Though I never knew you at all
You had the grace to hold yourself
While those around you crawled
They crawled out of the woodwork
And they whispered into your brain
They set you on the treadmill
And they made you change your name

And it seems to me you lived your life


Like a candle in the wind
Never knowing who to cling to
When the rain set in
And I would have liked to have known you
But I was just a kid
Your candle burned out long before
Your legend ever did

Loneliness was tough


The toughest role you ever played
Hollywood created a superstar
And pain was the price you paid
Even when you died
Oh the press still hounded you
All the papers had to say
Was that Marilyn was found in the nude

Goodbye Norma Jean


From the young man in the 22nd row
Who sees you as something as more than sexual
More than just our Marilyn Monroe
At the 1962 Golden Globes, Marilyn was named female World Film Favorite, once
again demonstrating her widespread appeal.

Sadly, in a shocking turn of events on the early morning of August 5, 1962, 36-year-
old Marilyn died in her sleep at her Brentwood, California home. The world was
stunned. Marilyn's vibrant spirit and beauty made it impossible to believe she was
gone. On August 8, 1962, Marilyn's body was laid to rest in the Corridor of
Memories, #24, at Westwood Memorial Park in Los Angeles, California.

During her career, Marilyn made 30 films and left one, Something's Got to Give,
unfinished. She was more than just a movie star or glamour queen. A global
sensation in her lifetime, Marilyn's popularity has extended beyond star status to
icon. Today, the name "Marilyn Monroe" is synonymous with beauty, sensuality
and effervescence. She remains an inspiration to all who strive to overcome
personal obstacles for the goal of achieving greatness.

Page 4:4
Die bekende foto van Bert Stern waarop
die gedig gebaseer is. Geb.1926 Oorlede
1962
MARILYN MONROE : FOTO IN ROU. binnerym- ironies vind rou
Die dubbelpunt plaas klem reeds weerklank in die
op die aankondiging.
Aankondiging kry op die
naam.
einde ’n ironiese implikasie,
omdat dit oor meer gaan as
oor die dood van ’n
persoon. Daar word gerou
oor die dood van die
lewenslus van ’n persoon
terwyl sy nog gelewe het.

Hier voer die spreker n gesprek met


Marilyn Monroe en reeds met die eerste
1. Beskeie waag ek woord, “Beskeie” word die spreker se
2. vanaand ’n gedig houding teenoor die ikoon bepaal. Deur
te sê vir jou en nie oor jou nie, dui Sy het die
3. oor jou Nee, eintlik vir jou daarop dat sy nie gaan oordeel nie. ander in die
skadu gestel
4. ek wou begin:
5. die argetipiese seksgodin
6. wat ander voor en na
7. leepoog weg laat kyk Sy sê : “ek wou begin”, (ek) “besluit”,
“my onvermoë” word nou, “wanneer ek”.
In elk van hierdie voorbeelde staan die
Sy besluit daarteen om “ek” prominent in die eerste reël van die
Marilyn uit te beeld strofe. In strofe 6 beweeg die “ek” meer
as ’n seksgodin. Argetipe op die agtergrond en word daar eers
beteken die stereotipering in die tweede reël daarna verwys: “glo ek
van Marilyn Monroe nie” Hierna is dit asof Monroe na vore
8. besluit : té dramaties besluit moet eintlik lees ek besluit. Sy besluit
9. gewigtig lomp a.g.v. die foto om nie oor Monroe se beeld
10. ensovoort as seksgodin te skryf nie, want sy besef dis lomp

11. my onvermoë word nou


Wanneer sy die foto sien Dit is met hierdie
12. net ’n oomblik lank het sy skielik die vermoë om skokbesef dat die
13. opgehef presies te weet waaroor sy spreker op die
moet skryf. agtergrond skuif en
Marilyn op die
14. wanneer ek met ’n skok
voorgrond skuif.
15. Bert Stern se L.A.-foto Woordspeling met
16. sien die woord “toeval”
beklemtoon hier in
tweevoud dat die
17. dat toeval hier net toevallig feit dat sy op
18. was, glo ek nie hierdie foto
afgekom het en ’n
19. Marilyn Monroe in rou!
ander siening van
die ikoon gekry het
nie per ongeluk
was nie.
20. net die skouers wys effe anders as normaalweg,
waar sy altyd half-naak
21. lyf (verder niks)
geposeer het, het hierdie
22. soos ons gewoond was. foto min daarvan oor.

23. jou kop skalks weg áfgedraai


skaam.
24. jou hand voor jou mond
’n gebaar wat gewoonlik
25. asof jy stil waarsku :ek word nie
ontsteltenis voorstel, sy
meer gebruik
kom tot ’n besef.

Uiteindelik die “waarskuwing” wat


’n dubbele betekenis kry, wat in
die slot van die gedig ’n sterk
ironiese klank kry. Sy is aan die
einde van haar lewe eenkant
geskuif en dit kry die negatiewe
betekenis van “misbruik” Dit kry
’n ironiese klank as die leser besef dat
sy nou, jare na haar dood éérs
“gebruik” word.
Die nuwe
prentjie word
deur die 26. jou linkeroog bot toe
kleurekontras
27. selfs die wimpers glimmend swart Kontras.
beklemtoon.
Hier volg ’n
Hierdie 28. dan: die immer wit gebleikte hare nuwe
kontraste
prentjie
beeld die
(siening) na
verwarde
29. O altyd witter ja witter as sneeu die woord
dubbelwereld
“dan” en
van hierdie 30. begin swart uitskif
die
vrou uit, want
31. in jou sagte swanenek dubbelpunt.
dit wat die
mensdom 32. hiervolgens moes jy wel weet
gesien en Die beeld in die
33. (kyk selfs die moesie wit)
bewonder het, Bybel word gebruik
was alles 34. of was jy reeds tot –die –einde-toe om na die vergewing
kunsmatig. van die sonde en ’n
rein lewe te verwys.
Melk skif as dit suur word. In hierdie geval
Materiaal skif (slyt) soos ’n verwys dit na haar
wit gebleikte hare
hempsmou of kraag
wat die hele
Albei hierdie beelde kan op ’n tyd/deurentyd
moeë mens van toepassing kunsmatig en oneg
was.
gemaak word.
Sy het haar lewe geneem
35. moeg? omdat sy rus gesoek het na ’n
36. die dood is net ’n droom lewe wat vir haar te veel
geword het... daarom is die
slotreël treffend omdat dit ’n
baie sterk ironiese inslag het.
Want na haar dood word sy
nog meer uitgebuit en misbruik.
Deur net na die gedigte wat in
Afrikaans oor haar geskryf is te
kyk, verstaan ’n mens waarom
sy nie tot ruste kan kom nie.
Sy leef voort al is sy dood.
1.Sy maak gebruik van 'n eerstepersoonsverteller en spreek Marilyn Monroe aan
as “jy” en “jou”.
2.“wou”
3.Dit is die gewilde beeld van Marilyn Monroe as seksgodin wat mense in die
verlede, maar ook mense in die toekoms sal laat watertand en laat wegkyk, omdat
sy gevoelens wakker maak wat 'n mens verleë laat voel.
4.Alleenplasing van die woord “sien”, en die woord “skok” is in die bevoorregte
posisie, die laaste woord in die versreël, geskryf.
5.Om haar verbasing met haar ontdekking te beklemtoon.
6.Marilyn Monroe het gewoonlik baie meer lyf op haar foto’s gewys; inteendeel, dit
was een van haar groot aantrekkingskragte, haar sensuele liggaam.
7.Eie siening. Dalk ontsteltenis, verslaentheid, terneergedruktheid
8.Hierdie einste oë is nou toe, sommer bot (klem) toe.
9.“ja” – Dit beklemtoon die ironiese verwysing na haar onskuld. “begin” – Dit is
woordspeling, omdat dit kan verwys na die hare wat net effens begin uitgroei
(letterlik), maar dat dit dalk die begin van haar agteruitgang was (figuurlik).
10.“hiervolgens” kan dalk na haar uiterlike voorkoms verwys. Sy moes waarskynlik
besef het dat sy breekpunt nader/besef dat mense haar eenkant toe gaan skuif en
haar gaan verwerp.
11.Hambidge maak die hele proses daardeur een begrip, een emosie.
12.Haar droom was ewige rus, maar dit het nie gerealiseer nie.

Vous aimerez peut-être aussi