Vous êtes sur la page 1sur 3
Aanhouding;-uitruiling en uitlewering van gevangenes Indien die Wet op Gevangenisse, Wet 8 van 1959 soos gewysig, tesame met die regulasies wat ingevolge die wet uitgevaardig word (art $4) en ie toepaslike voorskrifte van die Departement van Justisie beskou ‘word, word die posisie van ‘n aantal kategorieé van gevangenes duide- lik. Die gemenereg asook die begin- sels van die Volkereg bly egter rele- vant Die oorkoepelende kategoriee gevangenes waarna die Wet op Ge- vangenisse, in art 2 verwys, is ‘ver- cordeelde" en ‘onveroordeelde’ ge- vangenes. Beide kategoriee is vir cons doeleindes relevant; aangesien aangehoudenes ingevolge Veilig- heidswetgewing, in die meeste ge- valle op grond van politieke aktiwi- teite, ooreenkomstig die departe- mentele voorskrifte soos ‘onveroor- deelde gevangenes’ hanteer word. Hoewel kriminele-, krygs- en poli- ticke gevangenes elk tot ’n ander kategorie van die versamelnaam ‘gevangenes behoort, ressorteer alle kategoriee onder die woordomskry- wing van ‘gevangene’ soos vervat in art I van die gemelde wet. Verskille blykegter alreeds uit die toepastike definisies: (a) Die term ‘kriminele gevangene’ kan gebruik word om te dui op ’n person wat een of ander statutere voorskrif van die RSA oortree het. (b) ’n Krygsgevangene is iemand ‘André E, APM, Thomashausen Professor/Diektor insttvet vie Bultlandse Reg ‘en Regevergekng ~ UNISA wat vanwee sy aanhouding verhin- der word om vir sy land te veg. Aan- spraak op krygsgevangenestatus is van groot praktiese belang, aange- sien bepaalde voorregte daarmee sgepaard gaan: 'n krygsgevangene is gevrywaar teen doodstraf vir mili- tere aktiwitelte wat sy aanhouding vvoorafgegaan het, tensy dit 'n oor- logsmisdaad sou wees. Drie Geneet- se Konvensies insake die besker- ming van krygsgevangenes is in 1949 gehou. Tesame met die twee addisionele Protokols van 1977 bied dit ’n uiteensetting van die inter- nasionale posisie van krygsge- vangenes. (c) Die begrip ‘politieke gevange- nes’ in enegere sin dui op persone wat inderdaad of na bewering op- vattings huldig wat met die opvat- tings van die landsregering in stryd is, en individuee! of georganiseerd, met vreedsame of gewelddadige middele, die regering omver wil werp. Tin Suid-Afrika het (a) nie naasten- by soveel polemiek as (b) en (c)ont- keten nie. KRYGSGEVANGENESTATUS Die status van krygsgevangene ‘word alleen toegeken aan 'n bepaal- de kategorie geprivilegieerde sol- date wat voldoen aan die volgende vereistes (in hoofsaak in ooreen- stemming met art 4 van die Geneef- — December 1987 — WORD and ACTION se Konvensie en art 43 en 44 van Protokol I) (i) Hulle moet ‘regmatig’ of op 'n seo0rloofde wyse aan 'n oorlg deel rieem en hulleself aan die risiko's wat oorlogsomstandighede veroor- saak, blootstl, Hulle moet tydens vyandelikhede tussen state gevange sgeneem word, ongeag of hulle tot orgawe gedwing is en of hulle vry- willig oorgegee het. (Gi) Hulle moet onder die gésag van “nleier van 'n georganiseerde mili tere mag staan wat verantwoorde- likheid vie hulle optrede aanvaar (ii) Hulle moet erkenning as dee! van 'n militere mag geniet, openlik gewapen en in kenmerkende uni- form-geklee gaan. Art 44 paragrawe 3, 4 en 5 van Protokol I reel dat in uitsonderlike gevalle persone soos lede van vry- heldsbewegings ook op internasio- nale regsbeskerming kan. aan- spraak maak hoewel daar nie aan die bostaande vereistes voldoen is nie. Ten aansien van (i) het die ‘reg- rmatigheid’ of ‘onregmatigheid’ van ‘n corlogsparty 'n bron van diep- gaande konflik in die konteks van Suidelike Afrika geword. Die reg- matige oorlogsparty kan hom op kzygs-of poitieke gevangenestatus beroep en so op internasionale regs- beskerming aanspraak maak. ‘n “Onregmatige’ oorlogsparty kan as ewone misdadiger volgens plaas- like interne reg behandel word. Die Volkereg of Internasionale Publiek- reg maak ook daarvoor voorsiening dat 'n aanklag van ‘corlogsmisda- diger’ teen hom ingebring kan word. ‘n‘Onregmatige’oorlogsparty is nie gerestig op enige beskerming deur die reg aanstaande corlog nie, omdat oorlogswreedhede bekamp moet word. Die begrip terrorisme” is eweneens problematies, aange- ‘sien geen spesifieke, vaste definisie daaraan gekoppel kan word nie Ideologiese verskille verdeel die wereldgemeenskap. Die vvo verwys na persone wat gevange geneem is weens opponering van die ‘misdaad van apartheid’ as ‘vry- heldsvegters’.'n Ander beskouing sien terrorisme as die verbreking van die reéls en gebruike van corlog ‘Sedert die aanvaarding van die Eerste Addisionele Protokol tot die Rooi Kruis-Konvensie van 1977 ‘maak die ANC en SWAPO op spesiale status aanspraak: dat diegene wat ‘gevange geneem is onder bepaalde omstandighede as krygsgevangenes env/of politieke gevangenes kwalifi- seer. Par 4 van die Geneefse Kon- vensie definieer reeds internasinale gewapende konflik as konfik teen 'n koloniale oorheersing, vreemde besetting of rassistiese regerings in dic uitoefening van hulle selfbeskik- kingsreg. Art 1 (4) en 96 (3) van die Eerste Protokol slut die konflik in Par 4 van die Konvensie na verwys, in sy definisie van internasionale ‘gewapende konflik in. Sowel die ANC as die SWAPO word deur die inter- nasionale gemeenskap as nasionale bevrydingsorganisasies erken. Die Veiligheidsraad en die Algemene Vergadering van die vvo beskou ‘SWAPO as die enigste ware verteen- woordigers van die Namibiese bevolking, en dit word as 'n nasio- nale bevrydingsorganisasie beskou primer vanwee die internasionale status van Namibie. Di¢ organisasie onderskryf die Konvensies en die Protokols, soos die ANC, in naam, maar volhard in geweld teen Durgertikes. . Suid-Afrika het die Konvensies in 1952 onderteken, Hoewel Suid-Afri- ka eon van vier sessies om die Addisionele Protokals te bestudeer, bygewoon het, is nie een geteken, geratifiseer of onderskryf nie. Die bepalings daarvan sal Suid-Afrika ‘egter bind indien die beginsels sou deel word van die internasionale ‘gewoontereg. Heelwat skrywers en outoriteite meen dat dit nie die geval is nie. Indirek vind die Protokols Kaarblyklik tog ingang in Suidelike Afrika. In S v Sagarius en andere (’n ‘SWA Hooggeregshofbeslissing van 1983) moes besliS word of die beskuldigdes, Iede van swaro, aangekla van en skuldig bevind aan ‘cortredings van die Wet op Terroris- ‘me 83 van 1967, die doodstraf opgele kon word (dit wil sé of hulle aan- spraak kon mak ‘op krygsge- vangenestatus al dan nie). Die hof het oorweging aan Par 4 van die Geneefse Konvensie geskenk, waar- uit die tendens indie internasionale reg om aan enige’strydende wat openlik en in kenmerkende uniform aan 'n konflik teen vreemde of rassistiese regerings deelneem, ‘krygsgevangenestatus te verleen, duidelik blyk. Die deskundige getuie (prof Dugard) het daarop gewys dat Suid-Afrika nie die 1977-Protokols van die Geneefse Konvensie onder- teken het nie en derhalwe nie gebon- de kan wees om krygsgevangene- status aam lede van SWAPO te verleen nie. Bogenoemde tendens is wel deur die hof as 'n faktor in ag geneem ten tye vait die oorweging vvan die toepaslikheid van die dood- straf, sodat dit nie opgelé is nie. POLITIEKE GEVANGENES Formeel bestaan daar geen kate- gorie soos ‘politieke gevangenes’ nie, Die Suid-Afrikaanse Gevange- nisdiens gebruik die term ‘seker- heidsgevangenes’ om persone wat gevonnis is weens oortredings ‘gemik teen die veiligheid of gesag van die staat’ aan te dui. Daarbe- newens is ‘politieke gevangenes’ geen regsbegrip nie. Dis 'n alge- mene term wat dui op persone wat wens politieke bedrywighede, en nie weens kriminele dade nie, aan- gehou word. Dar bestaan geen oog- lopende rede waarom hulle anders ‘as ‘gewone’ gevangenes behandel moet word nie, maar die feit is dat daar wel verskille is, Soos aange- hhoudenes ingevolge Veiligheidswet- gewing en verhoorafwagtende gevangenes word hulle afsonderlik ‘aangehou art 23 (2) van die Ge- vangeniswet maak voorsiening vir die skeiding tussen verskillende rasse en klasse gevangenes), in oor- eenstemming met die ‘eiesoortig- heid van hulle behoeftes'. Na hulle word ook verwys na die ‘A’-groep gevangenes, en hulle geniet ‘volle regte’. Hulle verrig naamlik geen hhandearbeid nie, mag kontakbe- soeke kry en mag van tyd tot tyd ontspan. Art 82 van die Wet op gevangenisse magtig byvoorbeeld besoeke aan verhoorafwagtendes ‘onderhewig aan beperkinge wat die Kommissaris ‘mag ople”. Talle ublikasies, so ook luister na die radio, is vir hulle verbode. Die lite- rratuur en briewe wat hulle mag ont- -vang, word gesensor. Nuuswaardige leesstof is in 1979 in Goldberg v Minister of Prisons as 'n voorreg beskou wat deur die owerhede geweier kon word. Indien die Kommissaris egter besoeke geheel sou verbied, sal sy besluit vir her- siening deur ’n hof vatbaar wees ‘aangesien art 82 hom nie daartoe magtig nie Die spesifieke voorwaardes van aanhouding van aangehoudenes ingevolge Velligheidswetgewing word deur die Wet op Binnelandse Veiligheid, Wet 74 van 1982 gereél. Die Wet op Gevangenisse vervul hierin 'n ondergeskikte rol. In Mokoena v Commissioner of Prisons het die regulasies ingevolge die Wet op Binnelandse Veiligheid ten aansien van die aanhoudings- WOORD en DAAD — Desember 1987 — 7 ‘omstandighede van diegene in voor- komende aanhouding ter sprake gekom. Dit het onder meer bepaal dat aanhouding in ooreensternming ‘met die bepalings en regulasies van die Wet op Gevangenisse moet geskied, onderhewig aan die be- palings van die Wet op Binnelandse Veiligheid. Die hof interpreter dit egter so: dat die Wet op Gevange- nisse en die regulasies nie kan ver- bied wat die Wet op Binnelandse ‘Veiligheid self toelaat nie, sodat die ‘gevangene sy regsverteenwoordiger in privaatheid kon spreek Die Wet op Binnclandse Veilig- heid word allerweé gekritiseer vir vaagheid, vir die omvattende magte wat die Polisie ingevolge die wet het en die ernstige inbreuke op die reate van gevangenes wat daardeur gemagtig word. Nietemin kan gevangenes wat aangehou word ingevolge die Wet op Binnelandse ‘Veiligheid nie sonder meer in Suid- Afrika as_politieke gevangenes getipeer word nie. Die basis van aanhouding is die redelike vermoe- de dat een van die misdrywe wat deur die wet geskep word, gepleez is. Daar is voorts 'n paar skriftuur- like beginsels wat in di¢ verband relevant mag wees. () Dit kan as ‘n implikasie van die Skrif gesien word dat die mens, in sy geskapenheld na die beeld van God, ten spyte van sy gencigdheid tot die sonde, steeds sy waardigheid bbehou. Blote versorging dus van die fisiese behoeltes bevredig nie die beeld van God in die mens nie; Gi) Die menslike reg moet ook aan God se reg voldoen, met die impli- kkasie dat die staat ook onder die reg staan, Diskresie-uitoefening moet dus altyd aan die reg getoets word. ‘n Feitlik onhersienbare administra tiewe diskresie reken te veel op die onfeilbaarheid van amptenare. 'n Grofhanklike regterlike arbiter wat buiike reéls toepas, moet 'n arldisionele bevelligingsmeganisme wees vir beheer oor die wyse van hhouding. Dit blyk uit die hofbeslissings dat ‘ons reg van die veronderstelling uit- gaan dat gevangenes oor bepaalde regte beskik en dat ‘n,onderskeid tussen die regte ‘en die voorregte van gevangenes bestaan. 'n Gevangene het sekerlik ten minste daardie regte wat die Wet op Ge- vangenisse aan hom verleen, maar in essensie kom die benadering daarop neer’ dat “die gevangene basies ‘regteloos’ is. Hy het alleen daardie regte wat vir sy fisiese oor- lewing noodsaaklik is: kos, klere en verblyf. Voorregte word slegs ver- leen volgens. goeddunke van die owerhede, Daar word dus nie uitge- gaan van die veronderstelling dat die gevangene al sy regte en pligte basies behou, behalwe insoverre dit met sy aanhouding onversoenbaar is nie. So 'n beskouing word gevolg in Nederland, Amerika en Duits- land,- en bring mee dat die gevangenisowerhede telkens die gronde van magtiging om op regte inbreuk te maak, moet aantoon Spesifieke uitdruklike magtiging sal dus in die meeste gevalle moet bestaan alvorens geldig op regte inbreuk gemaak kan word Daar word dus duidelik nie volle- dig voldoen aan Skriftuurlike beginsels in die konteks van die sta- tus van gevangenes, veral waar dit die status van sckerheidsgevange- nes betref. In die lig daarvan dat heelwat van dié gevangenes op ’n tydstip weer in die gemeenskap ‘opgeneem en geintegreer moet word (onderhewig aan ‘n aantal wetlike inperkinge), kan die belang van die geleentheid tot verdere formele studie en die geloof in hulle rehabiliteerbaarheid seker nie orbeklemtoon word nie. DIE UITRUILING VAN GEVANGENES Die uitruiling van krygsgevangenes word gereél deur die Derde Geneef- seKonvensie, wat onder meer in art 118 bepaal dat krygsgevangenes sonder versuim losgelaat en — December 1987 — WORD and ACTION gerepatricer moet word sodra vyan- dige aktiwiteite gestaak is. Die slui- ting van vredesverdrae en organi- sering van wapenstilstande is dus nie voorvereistes vir hulle loslating nie. So word die ekonomiese en poli- tieke voordeel wat met die volge- hhoue aanhouding van soldate na. skietstakings verkry kan word, uitgeskakel. Die beginsels vervat in die Geneefse Konvensie is nie rele- vant vir die ander kategorieé gevangenes nie Die uitruiling van spioene en poli- tieke gevangenes word nie spesifiek deur die internasionale reg gereel nie. Dis ‘n algemene internasionale gebruik vir doeleindes van politieke gerief en doelmatigheid. Die onlangse uitruiling van De Jonge, Albertini en Wynand du Toit het opnuut aktualiteit aan die gebruik verleen en is ‘n aangeleentheid waaroor lank tussen die betrokke landsregerings onderhandel i. Uitruiling van gevangenes vind dus plaas kragtens ooreenkomste en kom nie op begenadiging van die ‘gevangene neer nie. Dit behoort dus nie tot die prerogatiewe van die Staatspresident nie. Sodanige ‘ooreenkomste word gehanteer deur die Suid-Afrikaanse Gevangenis- diens via die Departement van Buitelandse Sake. In alle waarskyn- likheid sal 'n lasbrief vir uitruiling ‘deur die Gevangenisdiens ontvang word, en sal die gevangene vergesel word tot by sy vliegtuig. Die regsposisie is egter nie verhewe bo onsekerheid nie, aange- sien die feit dat ‘n vonnis nie volledig uitgédien is nie, beskou kan word as, ’n aantasting van die howe se integriteit, DIE UITLEWERING VAN GEVANGENES. Bepaalde beginsels van uitlewering word toegepas ten aansien van kriminele gevangenes en voort- vlugtende kriminele oortreders wat hulle in 'n ander land bevind as ++ vervolg op bladsy 13

Vous aimerez peut-être aussi