Vous êtes sur la page 1sur 6

Oud-onnie in haar huis doodgeskiet: Beeld: Suid-Afrika: Nuus http://www.beeld.com/Suid-Afrika/Nuus/Oud-onnie-in-haar-huis-doodge...

Nuus24.com Tuis E-pos Blogs Albums Snuffelgids 24.com Webtuistes Jobs Property Cars
kalahari.net
Lafaard as jy nie slaan, mishandel as jy wel Talle regte, talle gelowe
Ek is so dankbaar vir Vuisvoos se brief in Beeld van Kort ná die aanbreek van die nuwe grondwetlike
25 November. Wat van die mans wat deur hul meisies bedeling in Suid-Afrika is in kerklike geledere gevoel
of vroue mishandel word? dié bondige artikel kan baat vind by ’n bietjie
verheldering.

Argiewe

Nuus Sport Sake24 Opinie MyBeeld Multimedia Bylaes Koerante

Suid-Afrika | Wêreld | Vermaak en Kuns | In-Diepte

Oud-onnie in haar huis doodgeskiet MEESTE GELEES E-POS KOMMENTAAR

2010-11-30 08:22 Oud-onnie in haar huis doodgeskiet


Kind sterf toe bakkie motor tref
Nicolize van der Walt 16-jarige: ‘Klay is my seun se pa’
Artikelopsies Deel Kry Beeld op Sondag-verkragter gesoek
Fiona se broer neem ook sy eie lewe
Klerksdorp. – ’n Geliefde oudonderwyseres wat bykans 35
Jou selfoon Jou Facebook-profiel
jaar by Klerksdorp Primary skoolgehou het, is gisteroggend
in haar spoghuis in Elmstraat, Irenepark, vermoor.

Familie en vriende het mekaar omhels en vertroos voor die


klinkersteenhuis waar mev. Ann Pederson (74) oorval en
vermoor is.

Pederson en haar man, Torben, ’n sakeman van die stad,


het nagenoeg 34 jaar in dié huis in die boomryke voorstad WEER VERKEER LOTTO
gewoon.
Ksd: 14-22°C Pta: 17-29°C
Polisielede het die toneel waar mev. Pederson gister kort
ná 08:00 vermoor is laatmiddag nog gefynkam vir leidrade.
Jhb: 14-27°C Bfn: 14-32°C
Beeld het verneem daar word onder meer gesoek na ’n
tuinwerker wat hulle kan help met inligting oor die moord. Dbn: 20-28°C PE: 15-22°C
Mev. Pederson is vermoedelik met haar man se vuurwapen 7-dag-voorspelling...
geskiet. Die vuurwapen was teen druktyd nog soek.

Sy het glo ook verskeie steek- en snywonde opgedoen. Dit


is onbekend wat alles uit die huis gebuit is.

Mev. Pederson het glo kort nadat haar man werk toe gery
BETREKKINGE - VIND JOU DROOMWERK
het die noodknoppie gedruk.
’n Aangedane mnr. Torben Pederson voor die huis MOTORS - SOEK DEUR DUISENDE NUWE EN GEBRUIKTE
Mnr. Pederson en die veiligheidsmaatskappy het tegelyk by waar sy vrou gisteroggend wreed vermoor is. (Foto: MOTORS
die moordhuis aangekom. ’n Ambulans is ontbied, maar Nicolize van der Walt)
FORD
mev. Pederson is op die toneel dood verklaar.
BANTAM 1600 LEISURE
Foto's · Lesersfoto’s · Nuus in Foto's 2006
Geharde polisiemanne was geskok oor wat hulle aangetref R 66,950.00
Stuur vir ons jou foto's · Stuur vir ons jou foto's
het. Daar is onmiddellik begin om leidrade, ook met behulp
van ’n polisiehond, op te volg. FORD
Focus 1.6 Trend MY05
Terugvoering oor die ondersoek is deurentyd aan naasbestaandes en vriende gegee wat in die warm son op nuus 2004
gewag het. R 85,990.00

AUDI
“Sy het almal liefgehad. Dit het nie saak gemaak of hulle wit of swart of bruin was nie. Sy was ’n omgee-mens wat lief
A3 1.4T FSi Attraction 3-dr MY09
was vir die natuur,” het mnr. Pederson gesê. 2010
R 245,000.00
Die egpaar sou op 12 Desember hul 51ste huweliksherdenking gevier het.
EIENDOMME - VIND 'N NUWE HUIS
Die Pedersons is bekend om hul aktiewe deelname in die gemeenskap en was betrokke by die Rotariërklub in die
REIS - BESOEK, BESPREEK, LAAT WAAI!
stad. Mede-Rotariërlede het mnr. Pederson gister om die beurt vertroos.
GRATIS SPELETJIES - TE VEEL NUUS? NEEM ‘N
Mnr. Mike Murray het sy skoonma as die “perfekte skoonma” beskryf. Mnr. Pederson het by tye voor die huis gestaan BLAASKANS
en wag op nuus oor die ondersoek en ander kere oor sy huis se muur gaan loer. KALAHARI.NET - DOEN VANDAG JOU INKOPIES AANLYN

Me. Petro Nel, ’n gesinsvriend van die Pedersons en ook ’n DA-lid in die stadsraad, was een van die emosionele
Geborgde Skakels
omstanders buite waar sy haar misnoeë met misdaad te kenne gegee het. Sy het mev. Pederson as “ ’n dierbare
vriendin en mens” beskryf.
Life Investments Mediese fonds

“Sy het diep spore getrap in die gemeenskap. Geen mens verdien om so te sterf nie ... Dis so ongelooflik sleg.” Reis en Verblyf Top Afrikaanse Boeke

Mev. Pederson word ook oorleef deur twee dogters, mevv. Ingrid Murray en Karen Walstra en vier kleinkinders. Kom ons Kliek

1 van 6 12/1/2010 11:13 AM


Oud-onnie in haar huis doodgeskiet: Beeld: Suid-Afrika: Nuus http://www.beeld.com/Suid-Afrika/Nuus/Oud-onnie-in-haar-huis-doodge...

Vandag se beste
aanbod!
e-pos artikel Druk artikel KRY BEELD OP: Jou selfoon Jou Facebook-profiel
Kranksinnige Kersfees
DEEL: Yahoo Google Digg del.icio.us Facebook Twitter
Aanbiedings
TOT 50% AF op ALLE DVD'S &
Blu-ray
Besoek die DVD-winkel vir massiewe
besparings op DVD's & Blu-ray,
LEWER KOMMENTAAR OP HIERDIE ARTIKEL 28 reaksies Eclipse, Toy Story 3, Iron Man 2 &
meer.
iPods, Wii, toebehore, sonbrille,
LEWER KOMMENTAAR horlosies & meer by
www.kalahari.net!
Kommentaar 1500 oorblywende karakters

Purple Olive Guest House


Accommodation phone 012-543-1421
Pretoria luxury only R420/day/room
www.purpleolive.co.za
POS KOMMENTAAR

De leeuwenhof Guest house


luxury rooms/apartments in Paarl Est.
Sam - November 30, 2010 om 09:02 Rapporteer
1698 winelands South Africa
www.deleeuwenhof.co.za
Dis belaglik!!! Wanneer gaan daar iets gedoen word aan die moordenaars en verkragters wat elke dag
tussen ons beweeg?????
Addo Accommodation
Antwoord Sam Affordable 4 Star Addo Guest House
near Addo Elephant National Park
www.belmont-addo.com/
yomaime - November 30, 2010 om 09:06 Rapporteer

Ons simpatie gaan uit na die gesin. Dat so goeie, vrou, moeders, en ouma op so wrede wyse moes sterf!
Sterkte aan julle almal ons glo die Here sal julle vertroos en met julle wees in hierdie moeilike tyd. Ons hou
julle vas in ons gebede.
Ek hoop dir Regering gaan nou begin aandag gee aan misdaad soos belowe word. En dat daar daadwerklik
opgetree gaan word teen moordenaars! 'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan
Antwoord yomaime ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...

top-profiel
Marelize - November 30, 2010 om 09:09 Rapporteer
bellefire
Geen mens verdien om so te sterf nie! Ons is moeg vir al die moord en doodslag! Wanneer gaan genoeg Ouderdom: 29
genoeg wees! Here, red ons land. Geslag: Female
Antwoord Marelize | 3 reaksies (versteek) Plek: London

Annie - 23 ure gelede Rapporteer

Jammer Marelize, maar die Here het al lankal opgegee in Suid-Afrika. top-gebeurtenis
Events At Signal Restaurant
Rapporteer
Wanneer: 30 Dec 2010 - 30 Nov
Louis - 22 ure gelede
2010
@ Annie, Dankie vir jou insette. Jy kan nou maar weer buite gaan speel
top-galery
Rapporteer Eighties
Bokmal - 13 ure gelede
Wanneer: 22 Nov 2010
Ek respek jou geloof in die allerhoogste, maar onthou net dit - om hom te vra om hulp is Aantal fotos: 77
goed maar hy verwag dat jy iets daadwerlik daaraan moet doen maw aksie. Dit help niks jy
vra net en verwag iets moet gebeur nie. Nee jy sal moet aksie neem. In SA sal die mense top-video
self moet aksie neem om hulself te beskerm teen die geweldenaars omdat die polisie nie
Funny Talking Animals - Walk On
kan nie nog minder wil want hulle is self bang. Huidiglik reggeer die geweldenaars. Aksie is
The Wild Side Prev
wat nodig is on jouself en jou dierbares te beskerm. Hoe vinniger dit begin gebeur hoe
vinniger sal die boewe die boodskap kry. Gekyk: 338

Se-my-se - November 30, 2010 om 09:32 Rapporteer

Die kriminele is klomp lafaards, en om sulke ou mense te teiken wat hulself nie kan beskerm nie, Dis siek, die
land is siek en dit raak net nie beter nie. Gebede gaan uit aan die familie en vriende.
Antwoord Se-my-se

ingrid.botha - November 30, 2010 om 09:45 Rapporteer

BRING DIE DOODSTRAF TERUG!!


Antwoord ingrid.botha

Georgianboer - November 30, 2010 om 09:52 Rapporteer

2 van 6 12/1/2010 11:13 AM


Oud-onnie in haar huis doodgeskiet: Beeld: Suid-Afrika: Nuus http://www.beeld.com/Suid-Afrika/Nuus/Oud-onnie-in-haar-huis-doodge...

Maak hierdie koerant oop elke more en daar is n wit persoon of meer dood..stadig maar seker word ons
uitgemoor..onskuldige ou mense wat weerloos is.. Hoe lank het dit dan gevat vir die sekuriteit diens om op te
tree, tyd dat ons hulle ook toemaak, klink of hulle WEER laat was..
Dis nodig om seker n tuinier te he, maar neem asseblief fotos van julle werkers en laat dit by familie sodat dit
gebruik kan word as leidrade..dis persone wat ons vertrou wat die seerste maak...
Aan die ander kant moet ons net eenvoudig besluit om niemand huis werk en take te gee nie , doen dit self en
spaar jou lewe en geld.
Antwoord Georgianboer | 2 reaksies (versteek)

UrsulaCM - November 30, 2010 om 10:04 Rapporteer

Hier stem ek saam met jou. Moet hulle nie in diens neem nie, want werk hulle in jou huis
sien hulle wat daar aangaan en jou roetine en werk hulle in die tuin beloer hulle jou huis om
te kyk wat hulle kan wegdra. Ek weet van 'n ander geval wat die tuinier ook nou soek is. Die
polisie sal hulle nie rerig soek nie, want hoe sluit jy nou jou tjommies toe?

InnaD - 21 ure gelede Rapporteer

Die blanke nasie moet wakker skrik!!!!!!! Ons moet self ons huise, tuine ens. versorg in
plaas van werkers huur om dit te doen; ons het lekker vet en lui geword en dis tog so
gemaklik om iemand te kry om dit vir ons te doen; die foto's idee was nog altyd n goeie idee
maar dit stop nie die gemors nie want wat gebeur sou hulle hom/hulle vastrek? Boggerol, hy
gaan vir n rukkie selle toe, kry dan borg vir R500, die docket verdwyn of die president
verjaar en daar gaat hulle alweer. Vermy dit om hulle in jou lewe toe te laat en sodoende
weet hulle baie minder van jou doen en late en ook draai ons die skroewe stywer vas....die
hand wat die gebyt word wil dan nie meer voer nie; hou sommer ook op om die
straatverkopers te ondersteun en hou jou jammerte vir jou eie nasie en volk. As jy iets moet
koop, kry dit by die winkel.

Sonja - November 30, 2010 om 09:58 Rapporteer

Sons

Ek weet nie meer nie, als ten aansien van regte word gedoen vir die kriminele. Jy mag nie 'n vuurwapen op
hulle rig as hulle in jou huis is nie, jy mag hom nie skiet nie, dan sit jy in die tronk, daar mag net niks aan hulle
gedoen word nie. Hallo ..... geen wonder hulle doen wat hulle wil nie, die reg is aan hulle kant. Dit is siek man
en gaan nie beter raak nie.
Antwoord Sonja

dub100za - 23 ure gelede Rapporteer

Solank as wat wets gehoorsame Suid Afrikaners apaties gaan wees teenoor die geweldadigheid in die land
sal hierdie onsinnige geweld aangaan. Elke dag lees ons van nog mense wat vermoor is en elke dag lees ek
dieselfde kommentaar soos wanneer gaan dit end kry ens. Eers wanneer Suid Afrikaners regoor die land in
hule honderde duisende en selfs miljoene gaan opruk soos een man en eis dat die regering iets hieraan gaan
sal die wereld notiesie neem - soos in Burma en die regering onder druk wees om iets te doen hieraan.

Dir regering (en polisie) het bewys hulle kan hul burgers en toeriste beskerm as daar 'n politieke wil is oos
met die sokker Wereldbeker. Daar is geen incentive vir die regering om daadwerklik op te tree teen hierdie
misdaad nie as slegs 'n paar honderd opdaag by teen misdaad opkomste nie! In Europa staak hulle in hul
honderde duisende omdat hul meer belasting moet betaal - oor geld, maar Suid Afrkaners kan dit nie doen as
"een man" om hul lewens en die van hul gesinne te beskerm nie.
Antwoord dub100za

KGBB - 23 ure gelede Rapporteer

Wakker skrik mense, ons leef saam barbare en ons sogenaamde regering sal niks doen,want hulle gee die
opdrag tot sulke barbaarse optrede. Solank ons leef in 'n wettelose land, sal dit aanhou tot in ewigheid, maar
ons Skepper sal die nodige doen om die gemene barbare te straf op Sy tyd.
Antwoord KGBB

Ria - 23 ure gelede Rapporteer

"Dit het nie saak gemaak of hulle wit of swart of bruin was nie" - Ja, en nou sal baie mense my wil stenig,
maar hoeveel gevalle het ons nou al gelees en gehoor van "hy / sy was al vir 10 en meer jaar in ons diens
gewees". En die uiteinde, hulle word deur die einste huis en/of tuinhulp vermoor. Dis reg, doen self die huis-
en tuinwerk, maar die mense is al redelik bejaard en is sekerlik afhanklik van hulp met daardie take. Geen
mens verdien om so aan sy/haar einde te kom nie. Ons kan net aanhou bid, glo, hoop en vertrou vir
verandering in ons land (of is dit nog ons land).
Antwoord Ria

hrh.rdv - 23 ure gelede Rapporteer

Ons familie het vir 28 jaar langs die Pedersons gebly - beter, hulpvaardige mense kry jy nie. Saam vakansie
gehou, amper elke week saam geeët, saam op staptoere gegaan. Dit is vir ons n groot skok - ons hoop die
skuldige/s word spoedig aangekeer - en mag hy/hulle lewenslank in die tronk deurbring. Geen parool vir so n
onsinnige daad aan n pragtige vrou nie. RIP
Antwoord hrh.rdv

3 van 6 12/1/2010 11:13 AM


Oud-onnie in haar huis doodgeskiet: Beeld: Suid-Afrika: Nuus http://www.beeld.com/Suid-Afrika/Nuus/Oud-onnie-in-haar-huis-doodge...

bencrete - 23 ure gelede Rapporteer

Oom Torbie van almal hier in Klerksdorp wens ons jou sterkte toe. Dit was onnodig.
Antwoord bencrete

Shatters - 22 ure gelede Rapporteer

STEEDS duur die aanvalle op weerlose ou tannies en ooms voort deur barbare .... weer geen simpatie van
regeringskant af nie ...
Antwoord Shatters

Shatters - 22 ure gelede Rapporteer

Ek hoop die DA begin ook nou wakkerskrik oor MISDAAD, Helen Zille se stilswye oor misdaad in SA is regtig
kommerwekkend
Antwoord Shatters

J Lessing - 21 ure gelede Rapporteer

jm
Ek weet nie hoekom skryf ons tog in die beeld se briewe nie! Dink julle die regerings amptenare wat dit moet
lees doen dit? O nee hulle is te besig om ons uit te op alle gebiede uit te roei.... Ons kan maar net bid dat
God ons help want die regering is Hopeloos. My innige simpatie aan die familie
Antwoord J Lessing

Theo - 21 ure gelede Rapporteer

Ons kan nie verwag dat die regering iets sal doen aan misdaad as daar aan Zimbawers vry toegang gegee
word tot die land nie.Waar het jy nou al gesien daar word vrywaring aan misdadigers gegee dat daar niks met
hulle sal gebeur tot einde Januarie 2011.Kyk hoeveel van die misdade word deur hulle gepleeg en dan kry
hulle vrywaring daarvoor.
Die regering moet 'n bietjie wakker skrik maar daar is geen hoop dat dit sal gebeur nie.
Antwoord Theo

anti crime - 20 ure gelede Rapporteer

Dinge word net al hoe erger in ons land....ai tog....moet dit nie sien as advertensie nie maar ek is bly ek het
vir my klomp van die aangeskaf..Dis presies hoekom ek my n paar eenhede aangeskaf het deur www.notatiki
dot co dot za vir om my huis..dis nie perfek nie maar maak n reuse lawaai as indringer 12m van my venster af
is, my bure weet ook dan dat daar probleme is...
Antwoord Frank | 1 reaksie (versteek)

henniedb - 12 ure gelede Rapporteer

Ek het gaan kyk na die sisteem en vind dat dit die geringtse beweging die sirene en ligte
aansit. Wanneer takke beweeg of iets dergliks gaan jyn jou poep afskrik en dit net agv die
wind. So lekker saap met die sisteem. Kry eerder 'n petfriendly weergawe wat net op hitte
tesame met beweging reageer en dan gesels ons weer. Eurolux het 'n baie goeie stelsel en
jy kan sommer op 'n LCD skermpie sien wat aangaan in die omgewing van die intrusion.

anti crime - 20 ure gelede Rapporteer

Ons lewens swart of wit of bruin beteken niks meer nie...miskien R10 en n selfoon...waar gaan dit stop????
Antwoord Frank

cornelia.raath - 20 ure gelede Rapporteer

Ai dit is regtig kommerwekkend om elke dag van moord en roof en dood op die wreedste maniere te lees. En
as iemand oorleef dan se ons "hy/sy was gelukkig". Dit hoort nie so nie ! Wat kan ons doen om hierdie
misdaad stop te sit ?
Antwoord cornelia.raath

cornelia.raath - 20 ure gelede Rapporteer

Ai, elke dag lees ons van moord en roof en dood in die koerante. Wat kan ons doen om hierdie misdaad stop
te sit ?
Antwoord cornelia.raath

paulvs - 19 ure gelede Rapporteer

Daar gaan niks aan gedoen word nie, daarom werk baie van ons in die buiteland, hier is dit baie veiliger as
daar is S.A. Wat rerig scary is, dat sodra jy van die buiteland af in vlieg en land op daai OR Tambo sirkus, kry
jy dadelik die gevoel van haat teenoor witmense van die doeane beamptes. Elke dag op die internet lees jy
net van moord op witmense, dis so belaglik, dat die regering net sit op hulle dikgatte en lag vir die witmense
Antwoord paulvs

4 van 6 12/1/2010 11:13 AM


Oud-onnie in haar huis doodgeskiet: Beeld: Suid-Afrika: Nuus http://www.beeld.com/Suid-Afrika/Nuus/Oud-onnie-in-haar-huis-doodge...

Dietician - 18 ure gelede Rapporteer

siestog..AS hulle die moordenaar vang, sal daar seker omstandighede wees wat hom verskoon van hierdie
vieslike daad... dis mos die nuwe SA. Moor, roof...
Antwoord Dietician | 1 reaksie (versteek)

elsadtoit - 15 ure gelede Rapporteer

Natuuuuurlik, behoeftig, hy't vir kos gevra en is toe weggejaag en het seker ook nie sy
laaste bonus ontvang nie - ou storie wat altyd werk... versagtende omstandighede, mits hy
gevang word. Niks sal verbeter in SA nie, lees gerus Oom Siener se boek "Boodskapper
van God".... maar die boek word ook deesdae van ons weggehou!

heleen.henstock - 15 ure gelede Rapporteer

www.praag.co.za
Antwoord heleen.henstock

Frikkie - 13 ure gelede Rapporteer

Snaaks,'n mens lees altyd dat die slagoffers hulpvaardige mense was.Ek wonder nou net, as 'n mens hierdie
voortreflike eiensksappe uitleef, hoe vertolk die boewe dit, sien hulle dit as 'n maklike teiken wat geen
weerstand sal bied nie, en word ons daarom so uitgemoor? Ek dink ons moet begin besin.
Antwoord Frikkie | 1 reaksie (versteek)

Hope123 - 3 ure gelede Rapporteer

Dis eintli 'n verskriklike ding wat ek nou hier gaan skryf en dit is heeltemal die
teenoorgestelde van hoe 'n christen mens moet lewe, maar ja. Ek kom van Rhodesie se
bosoorlg en het dit oorleef. My pa het my geleer dat HY (lei maar af wie dit is), die een wat
hom die hardste slaan die meeste respekteer. Daar waar ek gebly het was die
hulpvaardige, vriendelike, behulpsaamstes die eerste om te sterf en die wat met yster hand
regeer het, het bly lewe. Go figure, soos die engelse sou sê.

flashflash99 - 12 ure gelede Rapporteer

My innige simpatie aan Mnr Torben en ander familielede.

Dit gesê, verwonder ek my aan die oogklapppe wat Afrikaners nog altyd dra. Daar sterf talle meer swartes
aan geweld as wittes, maar ons staan nog maar altyd by ons rassistiese standpunte dat dit ‘die ontevrede
tuinier’, of so iemand was. Geweld in ons land is ‘n geweldige en geweldadige problem. Maar om dit
aanmekaar ‘n rasistiese problem te probeer maak is tipies onnosel.
Antwoord flashflash99

Pikkewyn - 2 ure gelede Rapporteer

Dit is siek. Om 'n ou mens te vermoor, iemand wat haar self nie kan verdedig nie. Alle moordenaars is
lafaards. Hulle teiken is mos ou mense en kinders, mense wat hulle self nie teen daardie vieslike mense kan
verdedig nie. Ja, wanneer gaan daar iets gedoen word omtrent moordenaars en verkragters. Wat vandag se
probleem is, die moordenaar word tronk toe gestuur, gedra hom mooi, en word vrygelaat, en dan vermoor hy
maar net weer. Wat gaan in daardie mense se koppe aan. Waar het dit fout gegaan. Opvoeding?
Voorbeeldige leiers (wat ons land nie het nie). Daardie mense ken nie vir Jesus Christus nie!
Antwoord Pikkewyn

sylvia.jooste - 2 ure gelede Rapporteer

Let op mense. Dis ou mense kinders en die wat onverhoeds gevang kan word.

Ek wonder het ons iets verkeerd beet.Ek is seker dis nie verkeerd om onself te verdeedig nie.

By die tyd julle iets doen is ons min oor so dink die slinkse boewe
Wat gaan Jesus met die duiwel en sy werkers doen hulle weet maar glo nie shame arme goedjies so slim
Antwoord sylvia.jooste

boksemdaais - 2 ure gelede Rapporteer

Ek sal graag wil weet hoe President Zuma vyf miljoen werksgeleenthede wil skep? Mnr. Pederson se firma
verskaf werk aan plus minus 30 mense. Sy REGTE word nie beskerm deurdat die regering nie hul familie se
veiligheid kan waarborg nie. Dit verbaas my nie dat enterpreneurs (WERKGEWERS) hul tasse pak en waai
nie. Ek wonder hoeveel belasting sy firma al aan die land betaal het - net om in die steek gelaat te word. Dis
n skande. Meeste van die geld word nog gesteel ook. Ons vorige polisie hoof (Selebi) is n skelm, maar die
belastingbetalers moet vir sy verdediging betaal - dis verregaande!
Antwoord boksemdaais

5 van 6 12/1/2010 11:13 AM


Oud-onnie in haar huis doodgeskiet: Beeld: Suid-Afrika: Nuus http://www.beeld.com/Suid-Afrika/Nuus/Oud-onnie-in-haar-huis-doodge...

Ander stories in... Suid-Afrika...


Goedkoper Motor Dekking www.quantisure.co.za/Get_6_quotes
Borgtog vir 5 ná voorval op plaas
Die enigste manier om 30-40% te spaar is om
’n Groot groep het buite die hof betoog dat die
premiums te vergelyk...
beskuldigdes nie op borgtog vrygelaat moet word nie.
Hulle het plakkate rondgeswaai met slagspreuke soos
Perspektief op die lewe www.dieweg.co.za
“Boere se gat”, “Boere se m**r” en “Geen borg vir
Gratis artikels en boeke wat vir jou sin sal gee Groblaar (sic) en sy hontjies (sic)”.
oor lewe en dood. ‘Dié skole is nie Engels’
Die hoërskole Uitsig en Silverton in die Tshwane-
Afrikaanse Flieks www.music4u.co.za Suid-onderwysdistrik het gister kapsie gemaak omdat die
Ou en nuwe afrikaanse flieks beskikbaar by Gautengse onderwysdepartement hulle onlangs op ’n lys
ons. Koop aanlyn! as “Engelse” skole in die Pretoria-omgewing ingedeel het.
Kekana: Raad in sop
Verloor Gewig - Maklik www.hypnet.co.za Tshwane sal aan mnr. Sicelo Shiceka, minister van
Verbeter Geheue, Hanteer Stres ens samewerkende regering, moet verduidelik “hoe dit gebeur
Hipnoterapie op CD en MP3 het” dat sy geskorste munisipale bestuurder verlede week
’n goue handdruk gekry het.

B I N N E B E E L D

Somer op jou mooiste Renjaer-Barbie Leefstyl-resepte Sit die kers in Kersfees


Carla Lewis-Balden het die As een van Suid-Afrika se min Hier is Leefstyl se drie Kersfees is om die draai en
nuutste skoonheidsprodukte vrouerenjaers jaag Vicki Kemp gunsteling lesersresepte. Riëtte Grobler het ’n paar
beproef. Pak hierdie in die revolusies van haar drome Lesers kan nou stem vir die idees gekry oor hoe jy in die
vakansie-smuktas. vreesloos op. beste uit die drie. Kersluim kan kom.

Teken in op Beeld
Beeld op jou selfoon Nuusbriewe RSS
Teken in op Beeld.
Weet heel eerste van groot Kies wat jy wil hê Nuus eenvoudig afgelewer
nuus met ons SMS nuusdiens.

Beeld op jou iPhone Blogs


Kry Beeld-inhoud op jou Jou opinie oor alles en almal.
iPhone.

6 van 6 12/1/2010 11:13 AM

Vous aimerez peut-être aussi