Académique Documents
Professionnel Documents
Culture Documents
1.
(Points: 1)
Watter van die volgende is die algemeenste oorsaak van eerste trimester miskraam? /
Which of the following is the most common cause of first-trimester miscarriage?
2.
(Points: 1)
Die oorsake van sekondre amenoree sluit nie volgende in nie / The causes of secondary
amenorrhoea do not include
( ) 1. Tirotoksikose / Thyrotoxicosis.
( ) 3. Endometriose / Endometriosis.
( ) 1. Minder as agt episodes van menstruasie per jaar. / Less than eight episodes of
menstruation per year.
( ) 3. Minder as 2 dae bloeding per siklus. / Less than 2 days of bleeding per cycle.
( ) 4. Meer as 13 episodes van menstruasie per jaar. / More than 13episodes of menstruation
per year.
( ) 5. Normale siklus met geringe intermenstruele bloeding. / Normal cycly with a small
amount of intermenstrual bleeding.
4.
(Points: 1)
A subfertile female patient presents with the following history at time of consultation. She
had 1 previous laparoscopy for endometriosis and pain during menstruation. How will you
manage her? / n Vroulike infertiliteit pasint presenteer met die volgende geskiedenis
tydens ondersoek. Sy het 1 vorige laparoskopie vir endometriose gehad en pyn gedurende
menstruasie. Hoe sal u haar hanteer?
6.
(Points: 1)
By watter ouderdom sal u n pasint ondersoek wat presenteer met borsontwikkeling? / At
what age will you examine a patient presenting with breast development?
( ) 1. 14jaar / 14 years
( ) 2. 11 jaar / 11 years
( ) 3. 7 jaar / 7 years
( ) 4. 9 jaar / 9 years
( ) 5. 13 jaar / 13 years
7.
(Points: 1)
Watter van die volgende stellings oor infeksies van die vulva is korrek? / Which of the
following statements regarding infections of the vulva is correct?
( ) 1. Die gumma is die kenmerkende letsel van sekondre sifilis. / The gumma is the
characteristic lesion of secondary syphilis.
( ) 2. Herpes simples virus tipe 1 is meestal verantwoordelik vir herpes. / Herpes simples
virus type 1 is usually responsible for herpes.
8.
(Points: 1)
Die volgende serologiese uitslae dui op voorheen behandelde sifilis. / The following
serological results indicate previously treated syphilis.
( ) 2. Maligniteit / Malignancy
( ) 3. Trichomoniase / Trichomoniasis
( ) 4. Servisitis / Cervicitis
( ) 5. Candidiase / Candidiasis
10.
(Points: 1)
Die mees effektiewe behandeling van menoragie in n 43-jarige vrou sonder enige
onderliggende oorsaak is: / The most effective treatment for menorrhagia in a 43-year old
woman without underlying cause is:
( ) 5. Misoprostol / Misoprostol
11.
(Points: 1)
n Asimptomatiese 28-jarige vrou presenteer met n n onrelmatige 14 weke grootte uterus
en n normale PAP-smeer. Wat behoort die volgende stap in haar hantering te wees? / an
asymptomatic 28-year old woman presents with an irregular 14 week sized uterus and a
normal PAP smeer. What should the next step in her management be?
( ) 3. Laparoskopie / Laparoscopy
( ) 4. Histerektomie / Hysterectomy
12.
(Points: 1)
Watter van die volgende is mins waarskynlik in n pasint wat presenteer op 8 weke
swangerskapduurte met vaginale bloeding en n toe servikale os? / Which of the following
is least likely in a patient who presents at 8 weeks gestation with vaginal bleeding and a
closed cervical os?
( ) 5. Amenoree / Amenorrhoea
14.
(Points: 1)
Watter van die volgende stellings is KORREK? / Which of the following statements are
CORRECT?
( ) 1. Die diagnose van n geskende ovum kan slegs met sonar-ondersoek van die van n
ektopiese swangerskap onderskei word. / The diagnosis of a blighted ovum can only be
distinguished from that of an ectopic pregnancy by means of an ultrasound examination.
16.
(Points: 1)
Watter van die volgende stellings in verband met terminsie van swangerskap is WAAR ? /
Which of the following statements regarding termination of pregnancy is TRUE?
( ) 1. Die staat is verantwoordelik vir die verskaffing van veilige omstandighede / The state
is responsible for provision of safe conditions
( ) 3. Alle vroue wat terminasie van swangerskap versoek moet ekstensiewe raadgewing
ontvang / All patients who request termination of pregnancy should undergo extensive
counseling
( ) 4. Mifepristoon is die middel van keuse vir terminasie van swangerskap op versoek in
Suid-Afrika / Mifepristone is the drug of choice for first trimester termination of pregnancy
on request in South Africa.
( ) 2. Progesteroon / Progesterone
( ) 4. Estrogeen / Estrogen
( ) 5. Prolaktien / Prolactin
18.
(Points: 1)
Watter van die volgende bloedingspatrone is mees algemeen gedurende menopousale
oorgang? / Which of the following bleeding patterns is most common during menopausal
transition?
( ) 1. Oligoamenoree/ Oligoamenorrhea
( ) 2. Menoragie / Menorrhagia
( ) 5. Menometroragie / Menometrorrhagia
19.
(Points: 1)
In n pasint met primre amenoree, n uterus teenwoordig, geen borsontwikkeling en
verhoogde FSH-vlakke is die mees waarskynlike diagnose: / In a patient with primary
amenorrhoea, an uterus present, no breast development and increased FSH levels the most
likely diagnosis is:
20.
(Points: 1)
n Pasint met sekondre amenoree rapporteer vaginale bloeding na n progesteroon-
onttrekkingstoets. Wat is u afleiding? / A patient with secondary amenorrhoea reports
vaginal bleeding after a progesterone withdrawal test. What is your conclusion?
( ) 3. Die pasint het gonadale versaking. / the patient has gonadal failure.
( ) 4. Die pasint het n endometriale defek. / The patient has an endometrial defect.
21.
(Points: 1)
Watter van die volgende is geassosieer met voortydse kraam? / Which of the following is
associated with preterm labour?
( ) 5. Swelling van die hande, voete en gesig (skielike aankoms) / Swelling of hands, feet
and face (sudden onset)
22.
(Points: 1)
Kies die een primre oorsaak van perinatale mortaliteit wat met goeie verloskundige sorg
grootliks voorkombaar is. / Choose the one primary cause of perinatal mortality that could
be largely prevented with good obstetric care.
23.
(Points: 1)
Watter van die volgende stellings ivm die aangehegde voorgeboortekaart is WAAR? /
Which of the following statements concerning the attached antenatal chart is TRUE?
( ) 5. Die pasint moet oor twee weke opgevolg word. / The patient should be followed up
in two weeks.
24.
(Points: 1)
Watter van die volgende is nie n bekende teratogeen nie / Which of the following is not
known to be teratogenic?
( ) 1. Alcohol / Alcohol.
( ) 2. Warfarien / Warfarin.
( ) 3. Metieldopa / Methyldopa
( ) 4. Fenitoen / Phenytoin.
( ) 5. Aminoglikosiede / Aminoglycosides.
25.
(Points: 1)
Watter van die volgende is nie n indikasie vir die doen van n Kleihauer-toets nie? / Which
of the following is not an indication for a Kleihauer test?
26.
(Points: 1)
Watter stelling ivm n Rhesus-negatiewe swanger vrou is korrek? / Which statement
concerning a Rhesus negative pregnant woman is correct?
( ) 3. Die hantering van kraam is soortgelyk aan die van n Rhesus positiewe pasint / The
management of labour is similar to that of a Rhesus positive patient.
( ) 4. Alle pasinte moet deur n spesialis opgevolg word / All patients should be followed
up by a specialist
27.
(Points: 1)
Watter is nie n fetale komplikasie van bestraling in vroe swangerskap ? / Which is not a
known fetal complication of radiation in early pregnancy?
( ) 2. Miskraam / Miscarriage
28.
(Points: 1)
Die korrekte hantering van n normotensiewe pasint op 30 weke swangerskapsduurte met
n umbilikale arterie Doppler op die tagtigste persentiel is: / The correct management of
normotensive patient at 30 weeks gestation with umbilical artery Doppler on the eightieth
centile is:
( ) 1. Die Doppler moet oor twee weke herhaal word / The Doppler must be repeated in two
weeks
( ) 3. Die Doppler hoef nie weer herhaal te word tensy sy hipertensief word / The Doppler
does not have to be repeated unless she becomes hypertensive
( ) 4. Die Doppler moet oor een week herhaal word met twee nie-stress toetse gedurende die
week / The Doppler must be repeated in one week with two non-stress tests during the
week
( ) 5. Die Doppler moet oor een week herhaal word / The Doppler must be repeated in one
week
29.
(Points: 1)
Wat is die mees waarskynlike oorsaak van die kardiotokograaf wat op 36 weke
swangerskapsduurte geneem is? / What is the most likely cause of the cardiotocograph
which was recorded at 36 weeks gestation?
30.
(Points: 1)
Watter van die volgende is nie n denominator van die fetus tydens kraam nie? // Which of
the following is not a denominator of the fetus during labour?
( ) 1. Ken / Chin
( ) 2. Sinsiput / Sinciput
( ) 3. Akromion / Acromion
( ) 4. Verteks / Vertex
( ) 5. Sakrum / Sacrum
31.
(Points: 1)
Hierdie is n grafiese voorstelling van jou bevindings met vaginale ondersoek van n 20-
jarige primigravida in kraam op voltyd. Die serviks is 4 cm ontsluit. Wat is die mees
waarskynlike posisie van die fetale skedel onmiddellik voor verlossing? / This is a graphic
presentation of your findings on vaginal examination of a 20-year old primigravida in
labour at term. The cervix is 4 cm dilated. What is the most likely position of the fetal skull
immediately before delivery?
( ) 2. Oksipito-anterior / Occipito-anterior
32.
(Points: 1)
Watter van die benaderings tot pynverligting sou u aanbeveel vir n 19-jarige primigravida
in die vroe aktiewe fase van kraam met n regter oksipito-posterior presentasie? / Which of
the following approaches to pain relief would you recommend for a 19-year old
primigravida in the early active phase of labour with a right occipito-posterior presentation?
( ) 1. Morfien / Morphine
( ) 4. Metgesel / Companion
( ) 5. Pethidien / Pethidine
33.
(Points: 1)
Die skets toon n metode van verlossing van die plasenta na normale kraam. Watter van die
volgende stellings is mees toepaslik? / The sketch shows a method of delivery of the
placenta after normal labour. Which of the following statements is most applicable?
34.
(Points: 1)
Water van die volgende word nie beskou as n major oorsaak van antepartum bloeding? /
Which of the following is not considered to be a major cause of antepartum haemorrhage?
35.
(Points: 1)
n 42-Jarige G6P7 het matige postpartum bloeding twee ure na n ongekompliseerde
vaginale verlossing van n tweeling op voltyd. Al haar vorige swangerskappe was
ongekompliseerd en teen voltyd. Die verlossing van die plasenta was ongekompliseerd.
Watter van die volgende is die mees waarskynlike oorsaak van die bloeding? / A 42-year
old G6P7 has moderate postpartum haemorrhage two hours after uncomplicated vaginal
delivery of twins at term. All her previous deliveries were uncomplicated and at term.
Delivery of the placenta was uncomplicated. Which of the following is the most likely
cause of the haemorrhage?
36.
(Points: 1)
Die volgende kan nie gedoen word gedurende n vaginale ondersoek op n vrou met
bevestigde naelstringprolaps nie / The following cannot be done during a vaginal
examination of a woman with confirmed umbilical cord prolapse
( ) 2. Bepaal die stand van die voorliggende deel / Determine the station of the presenting
part.
( ) 3. Lig die presenterende deel digitaal / Elevate the presenting part digitally.
( ) 5. Bepaal die aard van die presenterende deel / Determine the nature of the presenting p
37.
(Points: 1)
Watter van die volgende stellings is KORREK? / Which of the following statements are
TRUE?
( ) 1. Die pasint moet onmiddellik in litotomie posisie geplaas word met die diagnose van
skouerdistosie. / The patient should immediately be put in lithotomy position with the
diagnosis of shoulder dystocia.
( ) 2. Met die MacRoberts metode plaas die dokter een hand posterior tot die fetus in die
vagina in n poging om die baba se skouer te bereik, terwyl die assistent afwaartse druk
toepas bo die pasint se simfese pubis. / With the MacRoberts method, the doctor places
one hand posterior to the fetus in the vagina to reach the infants shoulder, while the
assistant exerts downward pressure just above the patients symphysis pubis.
( ) 4. Goeie hantering van die eerste stadium van kraam verminder die voorkoms van
skouerdistosie. / Good management of the first stage of labour decreases the occurrence of
shoulder dystocia.
( ) 5. Restitusie vind nie plaas met skouerdistosie nie. / Restitution does not take place with
shoulder dystocia.
38.
(Points: 1)
Watter tipe tang word is veral geskik vir stuitverlossings? / Which type of forceps is
specially suited for breech deliveries?
39.
(Points: 1)
Watter van die volgende stellings in verband met disfunksionele uteriene kontraksies is
ONWAAR? / Which of the following statements regarding dysfunctional uterine
contractions is UNTRUE?
( ) 1. Servikale ontsluiting is onvoldoende in die aktiewe fase van die eerste stadium van
kraam. / Cervical dilatation is inadequate during the active phase of the first stage of
labour.
( ) 4. Na bevestiging van die diagnose moet die pasint oksitosien ontvang as daar geen
kontra-indikasie daarvoor bestaan nie. / After confirmation of the diagnosis, the patient
should receive oxytocin if no contra-indication is present.
40.
(Points: 8)
Elk van die volgende antwoorde bestaan uit n syfer. Skryf die korrekte antwoord in
numeriese formaat in elke geval neer. (Bv. Die aantal dae in n week? Antwoord = 7). /
Each of the following answers consist of a number. Write the correct answer in numerical
format in each case. (E.g. The number of days in a week? Answer = 7).
1. [ ]
2. [