Vous êtes sur la page 1sur 4

Die 28 Dae Eetplan

DAG 1 DAG 2 DAG 3 DAG 4


Ontbyt: Graankos & 2% Melk Ontbyt: Droë Vrugte Ontbyt: Joghurt & 1 Vrug Ontbyt: Graankos & 2% Melk
Middagete: Hoender & 1 Groente Middagete: Vis & Slaai/Groente Middagete: 1 Aartappel & 1 Groente Middagete: Pasta & Tamatie&Uie
Aandete: Sop, 1 Toast & Kaas Aandete: 2 Eiers & Tamatie&Uie Aandete: 3 Vrugte Aandete: 1 Vrug, 6 Provitas & Kaas

DAG 5 DAG 6 DAG 7 DAG 8


Ontbyt: Joghurt & 1 Vrug Ontbyt: Droë Vrugte Ontbyt: Graankos & 2% Melk Ontbyt: Joghurt & 1 Vrug
Middagete: Vis & Slaai/Groente Middagete: 1 Aartappel & 1 Groente Middagete: Hoender & Slaai/Groente Middagete: Tuna Slaai
Aandete: 1 Groente Aandete: Sop, 1 Toast & Marmite Aandete: 2 Eiers, 1 Toast & Tamatie Aandete: 3 Vrugte

DAG 9 DAG 10 DAG 11 DAG 12


Ontbyt: Graankos & 2% Melk Ontbyt: Graankos & 2% Melk Ontbyt: Joghurt & 1 Vrug Ontbyt: Droë Vrugte
Middagete: 1 Aartappel & 1 Groente Middagete: Sop, 4 Provitas & Kaas Middagete: Vis & Slaai/Groente Middagete: Vrugteslaai
Aandete: 2 Eiers & 1 Toast Aandete: 1 Groente Aandete: 3 Vrugte Aandete: Rooivleis & Groente

DAG 13 DAG 14 DAG 15 DAG 16


Ontbyt: Graankos & 2% Melk Ontbyt: Droë Vrugte Ontbyt: 1 Toast & Tamatie Ontbyt: Graankos & 2% Melk
Middagete: 1 Groente Middagete: Hoender & Slaai/Groente Middagete: Komkommer & Wortels Middagete: Tuna Slaai
Aandete: Pasta & Tamatie&Uie Aandete: Joghurt & 2 Vrugte Aandete: Sop, 1 Toast & Kaas Aandete: Vrugteslaai

DAG 17 DAG 18 DAG 19 DAG 20


Ontbyt: Droë Vrugte Ontbyt: 1 Toast & Tamatie Ontbyt: Graankos & 2% Melk Ontbyt: Droë Vrugte
Middagete: 1 Aartappel & 1 Groente Middagete: 2 Eiers & Sampioene Middagete: Hoender & Slaai/Groente Middagete: 2 Eiers & Sampioene
Aandete: Sop, 1 Toast & Kaas Aandete: Vrugteslaai Aandete: 1 Vrug, 1 Toast & Kaas Aandete: Vrugteslaai

DAG 21 DAG 22 DAG 23 DAG 24


Ontbyt: Joghurt & 1 Vrug Ontbyt: Vrugte Ontbyt: Graankos & 2% Melk Ontbyt: 1 Eier, 1 Toast & Tamatie
Middagete: Rooivleis & Groente Middagete: Vrugteslaai & Joghurt Middagete: Hoender & Slaai/Groente Middagete: Pasta & Tamatie&Uie
Aandete: 1 Vrug, 6 Provitas & Kaas Aandete: Vrugte Aandete: Sampioene & Blaarslaai Aandete: Sop, 1 Toast & Marmite

DAG 25 DAG 26 DAG 27 DAG 28


Ontbyt: Droë Vrugte Ontbyt: Joghurt & 1 Vrug Ontbyt: Droë Vrugte Ontbyt: Graankos & 2% Melk
Middagete: Gemengde Groente Middagete: Vis & Slaai/Groente Middagete: 1 Aartappel & 1 Groente Middagete: Hoender & Slaai/Groente
Aandete: Vrugte Aandete: 1 Groente Aandete: Sop, 1 Toast & Marmite Aandete: 2 Eiers, Tamatie & 1 Toast
Die 28 Dae Eetplan
RIGLYNE
ETENSTYE Dit word aanbeveel om 5 ure tussen maaltye te laat.
Ontbyt: 07h00 – 08h00 (nie later as 1 uur na jy wakker skrik nie)
Middagete: 12h-00 – 14h00
Aandete: 18h00 – 20h00

ALGEMEEN Drink baie water (8-10 glase per dag)


Geen peusel of tussen happies word toegelaat nie
Moenie maaltye omruil nie
Moenie kroek of bestanddele uitlaat/vervang nie

VROUE PORSIE Elke maaltyd (die hele maaltyd) moet pas in ‘n bakkie van 450ml

MANS PORSIE Mans eet ongeveer dubbel as vrouens


Elke maaltyd (die hele maaltyd) moet pas in ‘n bakkie van 600-
700ml

PAP Toelaatbaar: Enige graankos (“cereal”) en hawermout (“oats”)


bv. Weetbix (2-3), Corn Flakes, Jungle Oats, All Bran Flakes,
Special K
Verbode: Pap met vrugte, muesli, pap met sjokolade/suiker
bedekking

MELK Net genoeg om jou pak toe te maak, en jou koffie/tee te maak

Toelaatbaar: 2% Melk, Vetvrye melk


Verbode: Volroom melk

HOENDER Porsie: Grootte en dikte van jou eie handpalm (vir mans en
vroue)
Toelaatbaar: Borsstukke word aanbeveel
Ontoelaatbaar: Vel, deeg, krummels

VIS Porsie: Grootte en dikte van jou eie handpalm (vir mans en
vroue)
Toelaatbaar: Stokvis word aanbeveel
Ontoelaatbaar: Seekos, deeg, krummels

ROOIVLEIS Porsie: Grootte en dikte van jou eie handpalm (vir mans en
vroue), vet afgesny
Toelaatbaar: Beesvleis, skaapvleis, steak, maalvleis (ekstra
maer), volstruis, wildsvleis
Ontoelaatbaar: Varkvleis, organe, marinade

ROOSTERBROOD Toelaatbaar: Enige wit, bruin of volgraan brood


Ontoelaatbaar: Brood met vrugte, joghurt, stroop of sade

 2 Snye “Low GI” brood mag geëet word waar die dieet 1 sny
noem
 Brood moet altyd gerooster word
SOP Cup a Soup LITE (enige geur)

VRUGTE Toelaatbaar: Alle vrugte, met die volgende beperkinge:


 Piesang – 1 per ete, 2 per dag, 4 per week
 Druiwe – 10 tot 15 korrels
 Lichi’s – 10
 Aarbeie – 5 Klein OF 3 groot

GROENTE Toelaatbaar: Alle groente, met die volgende beperkinge:


 Aartappel slegs wanneer dieet dit noem
 Avokadopeer – 1 as groentesoort, ½ in slaai, 2 per week
Ontoelaatbaar: Mielies, ertjies, patats, peulgroente (behalwe
groenbone)

DROË VRUGTE Toelaatbaar: Pruime, perskes, appels, appelkose, pere


Alternatief: 2 Appels gestoom met kaneel

JOGHURT Porsie: 175ml per ete


Toelaatbaar: Enige lae vet joghurt
Ontoelaatbaar: Volroom, dubbelroom

KAAS Porsie: Net genoeg om jou brood/Provita te bedek


Toelaatbaar: Wit kaas bv. Wit cheddar, Edam, Tussers,
Mozzarella
Ontoelaatbaar: Sagte kase, feta kaas

PASTA Porsie: ½ Van jou EIE bakkie rou pasta


Ontoelaatbaar: 2Min Noodles

GEURMIDDELS Toelaatbaar:
 Alle vars of gedroogte speserye en kruie
 Spray n Cook (enige geur)
 Weigh Less slaaisous slegs saam met tunaslaai
 Suurlemoensap, Balsamiese asyn, Worcestershire sous &
Tabasco
Ontoelaatbaar: Olie, vet, botter, suiker, smeer

DRANKIES Daaglikse maksimum: 2k Koffie/Tee en 5k Groentee


Toelaatbaar: Koffie, tee (melk toelaatbaar, geen suiker), Flat
Tummy water, Apple Cinnamon water, Ongegeurde minerale
water (Still), Gewone kraanwater
Ontoelaatbaar: Koeldrank, sap, gegeurde water, alkoholiese
drankies, sparkling water, suiker saam met koffie/tee
Indien jy ekstra hulpmiddels benodig, kyk gerus na die produkte wat ons beskikbaar het:
Bestel direk op ons webblad by www.die28daeeetplan.co.za of stuur ‘n epos na
info@die28daeeetplan.co.za

Resepteboek Sleutelring
Beskrywing 'n Versameling van 80+ resepte wat op die Beskrywing Daaglikse dieet spyskaart op kaartjies in
eetplan gebaseer is. Die resepte is smaaklik genoeg sleutelring vir gemak. Kom goed te pas wanneer jy
sodat die hele gesin dit kan geniet, nie net die lede wat inkopies doen en moet onthou wat om te koop; of as jy
op die plan is nie. Sagteband. A5 Grootte. (Let wel: jou etes vooruit wil beplan en die spyskaart altyd
Hierdie is 'n resepteboek, nie 'n dieetboek nie.) byderhand wil he.

Prys R180 Prys R65

A3 Yskaskaart Kombo 3
Beskrywing Hierdie A3 grootte yskas kaart is die Beskrywing Kry 'n Resepteboek, Sleutelring en
perfekte manier om tred te hou van jou vordering op die Yskaskaart plus halfprys koerier in hierdie spesiale
dieet. Elke dag se spyskaart sowel as al die weeg dae is kombo pakket.
duidelik op die kaart aangedui. Die gerieflike plastiek
bedekking maak dit moontlik om jou rondte-nommer Prys R400
sowel as gewig lesings met 'n veselpunt pen in te vul, en
dan aan die einde van die maand uit te wis om die kaart
vir jou volgende rondte te gebruik!

Prys R100

Hierdie pryse is geldig vir 2017. Pryse kan verander sonder enige kennisgewing. Sien asseblief ons webtuiste vir huidige pryse, spesiale kombo
pakkette en promosionele aanbiedinge.

Vous aimerez peut-être aussi