Padkos
Een keer ’n jaar het ons gesin die pad gevat in die Chevbakkie, die ene met die kappie wat Grootkoos self gemaak het. Ons enigste voertuig. Die Chev se neus het gewoonlik suid gedraai, Republiek toe. Ek, Ouboet en Outos het agterin gery, Grootkoos en