Vous êtes sur la page 1sur 7
UNIVERSITY EXAMINATIONS. UNIVERSITEITSEKSAMENS. UNISA leer HEC101V ‘Oktober/November 2014 GESONDHEIDSOPVOEDING Tydsduur 2 Ur 100 Punte EKSAMINATORE : EERSTE, MEV MH PHAJANE TWEEDE DR MJ SETHUSHA Tooboekekeamen. Hlerdie eksamenvraestel bly dle elendom van dle Universitelt van Suid-Afrika en mag nie uit die eksamenlokaal verwyder word nie. Hierdie vraestel bestaan uit SEWE (7) bladsye. AFDELING A: Beantwoord AL die vrae (30 punte) AFDELING B: Beantwoord enige TWEE (2) vrae (70 punte) AFDELING A Beantwoord AL die vrae In hierdie atdeling, Kies die EEN MEES KORREKTE antwoord vir elk van die volgende vrae. Stayt die antwoord (1, 2, 3 of 4) langs die vraagnommer in jou antwoordskrif, byvoorbeeld 1.1. (1) VRAAG 1 1.1 Chroniese siektes word primér veroorsaak deur (1) pategene @) — genetka (3) _leetstyl en gedrag (4) bakterios [BLAAI OM] 12 13 14 15 16 17 18 2 HECIO1V OkWNav 2014 Gesondheidsopvoeding 1s essensice! ur leerders omdat (1) hulle so bale negatiewo dingo tus leer (2) hulle vos! hulle moet doen wat die onderwyser s8 (3) gesondheid 'n lewenslange proses is, en hoe gouer gesondheldsopvoeding begin, hoe groter is die moontlikheld vir suksos: (4) onderwysers die negatiewe aspekte van 'n kind se opvoeding kan teéwerk. ‘n Inteme gesondheldsiokus van kontrole is 'n oortuging dat 'n mens se gesondheid hootsaaklik (1) ‘mr kwessie is van ‘n mens se verhoudings met ander (2) ‘r-kwessie is van doeltretiende taegang tot die gesondheldstelsel (3) deur jouself bepaal word (4) daarvan athang of ly die regte dokter het, Funksies van die skeletstelsel slut in (1) steun aan die iggaam (2) mstandhouding van die postuurmouding (8) beskerming van die lewensorgane (4) aldie bogenoemde ‘n Noodsaakiike voedingstof vir sterk en gesonde bene en tande is (1) kalstum (2) kalium (3) glukoss 4 vitamien C Diabetes is 'n siekte wat veroorsaak word wanneer die nie genoeg insulien produsoer nie (1) lewer (2) galblaas (3) pankreas (4) mitt Die veg-ct-vlug-respons (1) word deur ouers aan hul kindors galeer. (2) _ is'naanduiding van geestesiekte. (3) 18'n corlewingsrespons wanneer gevaar waargeneem word (4) behcort behear te word om gewelddadige gedrag te voorkom. Die diafragma geduronde inaseming, en die borsholte (1) ontspan, krimp in 2) —ontspan, sit ut (3) trek sam, krimp in (4) trek saam, sit uit [BLAAI OM] 19 1.10 1 1.12 1.13 1.14 1.15 3 HECI01V Okt/Nov 2014 Kioin bioadvate wat slagare en are met mekaar verbind, staan bekend as (1) arteriole (2) haarvate (3) _ventrikels (4) aartres “n Individu se besef/oortuiging van sy of haar maniikheid of vroulkherd staan bekend as (1) geslagsrol. @ gesiag. (3) gestagsidentitert. (4) seksuele oriéntasie. Die basiese eenhede van die senustelsel is (1) neurotransmitters (senuwee-oordragstof) (2) perifere senuwees (@) _ sinapse (4) neurone Die grootste deel van die brein 1s die (1) serebelium (2) serebrum (@) medulla (4) middelbrein ia klein beenties in die oor wat vibrasies van die oordrom varsterk, is ry hamer, aambeeld en stiebeuel @ koglea, aambeeld en stiebeuel 3) hamer, ourkel en kogiea (4) die hamer, ourikel en aambeeld Die deel van die tong wat sensttef 1s vir'n bitter smaak, ts (1) die sykant van die tong 2) die agterkant van die tong () die middel van die tong (4) die voorste deel van die tong Die hooftunksie van proteten 1s om (1) suurstof na die longe te vervoer @) _liggaamsweetsel te help bou en herstel (8) __vitamiene na die omnngende weefsel te dra (4) te help met die saamtrek en ontspan van splere [BLAAI ON] 1.16 1AT 1.48 1.19 1.20 1.21 1.22 4 HECIO1V ‘Okt/Nov 2014 Eetversteurings word die meeste by die volgende groep aangetref* (1) metsies, grondslagtase (junior prmére ouderdom) (2) seuns, grondstagfase (unior primére ouderdom) (3) metsies, intermediéro of sensor fase (senior prmére of hoerskool-ouderdom) (4) seuns, intermediére of senior fase (senior primére of ho&rskool-ouderdom) Watier van die volgende kognitiewe voordele kan 'n individu trek uit gereelde fisieke aktiunteit? (1) afname m stres en angs (2) toename in gevoelens van eiewaarde en selfagting (3) albogenoemde (4) mie ean van bogenoemde Die Menslike-mmuntteitsgebrek-virus (MIV) kan die liggaam binnekom deur (1) inkam te deat (2) ‘nCoke te deel (3) borsmelk (4) te een van bogenoemde Die teikenselle van die MIV-virus is (1) die selle waarmee die genitalios utgevoer is (2) velselle (8) T-4(CD4) selle (4) selle van die lewensorgane Wat 1s die algemene kenmerke van 'n kwaadaarcige melanoom (velkanker)? (1) asimmetnes in vorm (2) reélmatige rand (3) reélmatig van kieur (4) verspret stadig Twee basiese behoettes wat deur Maslow geldentfiseeris, slut in (1) sukses en gewildheid (2) fisieke krag en stamina (3) kos en skuling (4) magen|eierskap ‘Wanner kinders 'n sterk gevoel van erewaarde het, sal hulle waarskynik (1) op ful ete begin dwelms gebruik, sonder dat hulle deur maats aangemoedig word (2) vertroue ha in hul ete sosiale vaardigheld en skoolprestasie, (3) _hulself isoleer van seltgeldende maats in die portuurgroep (4) weter om aan mededingande spel deel te neem IBLAAI OM] 1.23 1.24 1.25 1.26 1.27 1.28 1.29 5 HECIO1V OkWNav 2014 Hans Selye het drie fases geidentfiseer waardeur ons liggame gaan as hulle op stres, reageer. Dit staan bekend as (1) eustres (2) hanteringsmeganismes (8) Algemens-aanpassingsindroom (4) angs 'n Stressor kan wees. (1) ‘nverandenng in die omgewing (2) 'npersepsie (3) _antisipasieatwagting (4) al bogenoemde lemand wat met MIV besmet is, (1) kan altyd die infekste aan ander oordra (2) _kan'slegs die infeksie oordra in die laaste fase van die infekste (vigs-fase) (8) __kan slegs die inteksie oordra in die eerste ses maande nd die infeksie @) (ten) Terg is 'n voorbeeld van (1) sosiale gewold @)__atknoufboetie (8) verbale geweld (4) susie geweld Watter van die volgende hou verband met psigologtese dwelmathanklikheid? (1) Die persoon ervaar 'n drang. (2) Onttrekiang van die dwelm produseer psigologiese smptome. (8) Onttrekking van die dweim produseer fisieke simptome. (4) Albogenoemde Die toestand van iemiand se gesondheid kan deur die volgende faktore bepaal word: (1) prenatale faktore 2) pennatale taktore @) _postnatale faktore (4) albbogenoemde Die eerste emosie wat individue ervaar wanneer hulle verneem dat hulle aan ‘n terminale siekte lei, is (1) depressie @) — onderhandeting @) —ontkenning @ — woede [BLAA! OM) 6 HECTOIV Oki/Nov 2014 1.30 _____bepaat wat 'n mens kan word. (1) gene 2) corerwing (3) omgewng «4 chromosome [39] AFDELING B Kies en beantwoord enige TWEE (2) vrae in hierdie afdeling (70 punte) VRAAG 2 2.1 Gee kortiks 'n aanduiding van dio knteria wat u sou gebruk om te bepaal of die gesondheids-, vetligheids- en voedingskumkulum gepas is vir die leerders in 'n spesifieke graad of fase (15) 2.2 Bespreek maniere waarop ’n opvoeder die gesin van 'n leerder wat aan ‘n chroniese siekte ly, kan ondersteun. (15) 2.3 Definieer die term “gesondherd” volgens die Wereldgesondheidsorganisasie ven die Verenigde Nasies. © [38] VRAAG 3 3.1 Verdudelik waarom opvoeding in gesoncheid en velligherd belangnk is vir leerders in vandag se wéreld. (19) 3.2 Bespreek die belangrke rol wat ‘n opvoeder te speel het met betrokking tot kandermishandeting. (10) 3.3 'n Plaaslike raadshd het u as gesoncherdsopvoeder genco! om oor die voorkoming van MIV te praat by 'n geconcheidsbowustheidsdag wat vir die gemeenskap gereél is Wat is die sleutelboodskap oor MIV-voorkoming wat u in u toespraak sal insiut? (1s) [35] EBLAA! OM} 7 HECIO1V OkUNov 2014 VRAAG 4 4.1 Volgens Reddy en Tobias (1994.20) word die terme “gesondheidsopvoeding” en “gesondheidsbevordering” met mekaar verwar. Trek 'n duidelike onderskeid tussen hierdie twee terme (19) 4.2 Quers word beskou as die belangrikste aandeelhouers in die skoolstelsel. Watter ro! dink ukan ouers speel in die gesondheldsopvoeding van hu! kinders? (19) 4.3 Geo 'n kntese bespreking van sommige van die faktore wat i verband gebring word met die toenemende voorkoms van kindermishandaling in Suid-Afrika en dui aan watter rol u dink die opvoeder moontlik kan spel om sommige van hierdie faktore te voorkom of te temper. (15) 135] TOTAAL: [100 EKSAMINATORE: EERSTE EKSAMINATOR: MH Phajane TWEEDE EKSAMINATOR: Dr MJ Sethusha ° UNISA 2014

Vous aimerez peut-être aussi